Baie dankie vir julle ondersteuning by firkin gisteraand. Die party het gekook!!!
Onthou volgende week selfde plek, selfde tyd is ek weer by firkin en die kuier gaan net groter wees.
Volgende week is AARDKLOP, en soos julle almal weet is dit net eeeeen groooot partytjie. Sien julle daar!