Powered by Bravenet Bravenet Blog

Tag Board

This tag board is currently empty.

Tuesday the 11th of September 2007

02:46:06

Volgende week by Firkin Boksburg

Hallo julle!

 

Wat 'n besige week! 

Kyk uit ek is die 18de September weer by Firkin Boksburg, daar gaan baie promosies wees so moet nie dit misloop nie.

2 jou mening.

Posted by Jolandi:

Coool kan nie wag om jou daar te sien nie!!
Tuesday the 11th of September 2007 @ 06:30:10

Posted by nicolene linnebank:

Hi Jy! Ek weet dis laat, maar voorspoedige 2008. Mag jy groot sukses hierdie jaar behaal. Hoop om jou een van die dae te sien. Danielle stuur groete. Groete vir almal by die huis.:)
Monday the 28th of January 2008 @ 23:13:09

Post New Comment

 BraveJournal Member Non-Member
No Smilies More Smilies »