Hi julle hier volg my gigs vir die laaste week van die jaar:
27 Desember - Dikhololo (Brits)
28 Desember - Frontier Casino (Bethlehem)
29 Desember - Frontier Casino (Bethlehem)
En Dan...
Oujaarsdagaand (31 Desember) - The Quest Conference Centre (Vanderbijlpark)
20 Desember - Dikhololo Brits
21 Desmeber - Elephants and Friends Menlopark
22 Desember - Upperdeck Hartebeespoortdam
15 November G4F Hatfield - 22h00
17 November Upperdeck Hartebeespoortdam - 11h00
17 November Eagle's Live Centurion - 21h00
Hierdie week se gigs...
30 Oktober - Firkin Centurion (Pre-show Kurt Darren)
31 Oktober - Eagle's Live Centurion
01 November - G4F Hatfield
02 November - Greenfield Lodge Secunda
03 November - Diamantfees Lichtenburg
03 November - Ball&All Middelburg
04 November - Bosvelder Hartebeespoortdam
Hoop om jou by die shows te sien!
...Antoonsie
23 Oktober - Firkin Boksburg
24 - 27 Oktober - Rittelfees Vredendal
Sien julle daar!!
18 Oktober - Good4Fellas - Hatfield
19 Oktober - Upperdeck - Hartebeespoortdam
20 Oktober - Eagle's Live - Centurion
Baie dankie vir julle ondersteuning by firkin gisteraand. Die party het gekook!!!
Onthou volgende week selfde plek, selfde tyd is ek weer by firkin en die kuier gaan net groter wees.
Volgende week is AARDKLOP, en soos julle almal weet is dit net eeeeen groooot partytjie. Sien julle daar!
Hallo julle!
Wat 'n besige week!
Kyk uit ek is die 18de September weer by Firkin Boksburg, daar gaan baie promosies wees so moet nie dit misloop nie.